| Die 4 selfsorg kothuise is op ‘n kleinhoewe 8km buite Oudtshoorn geleë – dus naby genoeg om nodige items aan te koop. Elke kothuis huisves ‘n maksimum van 6 mense. Daar is ‘n badkamer met ‘n stort (2 kothuise het ook elk ‘n bad), ‘n kombuis, ‘n leefarea met ‘n kaggel en ‘n groot braai-area buite. Die leefarea van elke kothuis is toegerus met ‘n lugversorgingstoestel maar neem asseblief kennis dat daar nie televisies in die kothuise is nie. |
||
Klein Afrika Akkommodasie |
||
________<klik om te vergroot> |
||
![]() |
Kom beleef die onbeskryflike sonopkoms en – ondergang van u kothuis se stoep. |
|
________<klik om te vergroot> |
||


